Leer My Lees (Vlak 5) Tippie Boxset 10 Boeke 9781846165207 Books in the Learn to
Leer My Lees (Vlak 5) Tippie Boxset 10 Boeke 9781846165207 Books in the Learn toHierdie vrolik gellustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan drieletterwoorde bekend. Daar is tien boekies in die reeks. Afgesien van die prettige storie en illustrasies, bevat elke boekie ook n woordeskatlys, n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en n bladsy met voltooi die sinne gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel speel by die kind vas te l.
Pay in 4 interest-free payments of $55.00 Learn more
Shipping Estimate
USA
- USA
- CAN
- USA
- CAN
Ships within 48 hours · Estimated delivery Jul 29 - Aug 3