Enigma 9781776572854 the perfect cottage and friends
Enigma 9781776572854 the perfect cottage and friendsAbout Enigma by Rudie Van Rensburg Wanneer n skatryk Angolese sakeman met twee koelgate in sy bors in n hotelkamer in Kaapstad aangetref word, moet Kassie en Rooi die saak ondersoek. Die kokaen, ongeslypte diamante en edelgesteentes in sy bagasie slaan hulle dronk. Wat doen n gesiene persoon, wat n Suid Afrikaanse minister kom adviseer het, met vermoedelik smokkelware in sy besit? Die nuwe en omgesukkelde tydelike bevelvoerder van die Spookeenheid
Pay in 4 interest-free payments of $41.25 Learn more
Shipping Estimate
USA
- USA
- CAN
- USA
- CAN
Ships within 48 hours · Estimated delivery Jul 30 - Aug 4